RTU OXINE WT

 

Alg beheer
Slik en Slym beheer
Reuk en Smaak beheer
Bakterie- en Virus beheer (E-coli ; Coliforms)
Nie skadelik vir mense; visse of diere.

Sand-filters
Ring-filters
Dood alle aktiewe Alge, Bakterie en Swamme, asook Biofilm in filter

Hooflyne:
PVC
Asbes
Plastiek
Staal en Vlekvrye staal
Verwyder Biofilm aan binne wand van pype.

Drup en Mikro-stelsels:
Organiese Sedimentasie (Bakterie; Slyme en Alge)
Yster Sediment
Mangaan Sediment
Jaarlikse onderhoud op stelsels word aanbeveel