Damme; Filters; Hooflyne; Drup en Mikro-stelsels

 

WAT MAAK ONS SKOON ?
Damme
Reserviors
Tenke
Filters
Hooflyne
Mikro stelsels
Drup stelsels (ook ondergronds)
Spil-punte
Drink - water
Afval - water

Ontsmetting (E-coli en coliforms); Reuk beheer; Smaak beheer; Alg en slym beheer; Yster en Mangaan beheer; Skoonmaak van aanpaksels (drup; mikro; damme en reserviors en drink-water)
Beheer Swamme; Bakterie; Virus en Protozoa met kontak.