Bestel nou jou 2014 Stokke (Geregistreerde Kweker - Wellington)

 

Wingerd stokke: (Geregistreerde Kweker)

Kontak ons nou vir :

-Koelkamer stokke tans in voorraad
-2013 stokke beskikbaar
-2014 Bestellings

Nou beskikbaar: (Surplus)
Early Sweet op Ramsey
Crimson(CU2365) op R110

Colombar (CO1098) op R99
Chardonnay (CY55) op Paulsen

Rooi Muskadel op Ramsey
Pinotage(PI 48) op Ramsey
Pino Noir (PN115) op 101/14

Plus ander opsies - kontak ons gerus.

Koelkamer stokke nou beskikbaar:
Chenin Blanc (SN550) op 8/7
Chardonnay(CY277) op Ramsey
Shiraz(SH21) op R99 of R110 of 101/14
Merlot (MO181 en MO343) op Ruggeri of R99

ander opsies ook beskikbaar

Wyn druiwe en Tafel druiwe

TC - 0829722220